# Tennis: Die Grand Slam-kampioene Juan Martin del Potro, Ashleigh Barty en Svetlana Kuznetsova is op die Internasionale Tennis-heldesaal se lys kandidate vir die Klas van 2027. Del Potro het in sy uitnemende loopbaan 22 toersege-titels gewen, insluitend sy Amerikaanse Ope-triomf in 2009. Barty, ʼn voormalige wêreld-nommer-een, spog met vier Grand Slam-titels: drie in enkelspel en […]
# Tennis: Grand Slam champions Juan Martin del Potro, Ashleigh Barty and Svetlana Kuznetsova are among the International Tennis Hall of Fame’s Class of 2027 nominees. Del Potro amassed 22 tour-level titles throughout his standout career, including his 2009 US Open triumph. Barty, a former world number one, won four Grand Slam titles, three in singles […]
# Sokker: Die Portugese Sokkerfederasie het Cristiano Ronaldo vir 30 dae geskors en met vier-duisend-700-rand beboet omdat hy verlede maand die nasionale span tydens die UEFA-nasiesliga-veldtog verlaat het. Die 41-jarige speler het die groep verlaat voor Portugal se kragmeting teen Denemarke op 30 September, na ʼn geskil met hoofafrigter Jorge Jesus, oor beskuldigings van gebreekte […]
# Soccer: The Portuguese Football Federation has suspended Cristiano Ronaldo for 30 days and fined him four-thousand-700-rand for walking out on the national team during last month’s UEFA Nations League campaign. The 41-year-old left the squad ahead of Portugal’s clash with Denmark on September 30th after a dispute with head coach Jorge Jesus, accusing him of […]
# Gholf: Die Sonskyn-toer het ʼn sterk begin vir 2027 aangekondig, met vier toernooie wat in samewerking met die HotelPlanner-toer goedgekeur is en op Suid-Afrikaanse bane afskop. Die program begin met die SDC Ope, gevolg deur die Durban Ope in Januarie. In Februarie vind die CIRCA Kaapstad Ope en die DATA Pro-Am Ope plaas. Die […]
# Krieket: Australië is in beheer van die tweede toets, met Suid-Afrika op 95 vir vyf teen die einde van die tweede dag in Gqeberha. Weens swaar reën oornag kon spel gister eers om 15:45 hervat word – ses uur na die geskeduleerde tyd. Die Proteas, wat die tweede dag op 20 vir twee hervat […]
# Golf: The Sunshine Tour has announced a strong start to 2027, with four tournaments co-sanctioned with the HotelPlanner Tour set to tee off on South African fairways. The schedule will begin with the SDC Open followed by the Durban Open in January. In February will be the CIRCA Cape Town Open and the DATA […]
# Cricket: Australia is in control of the second Test, with South Africa at 95 for five at stumps on day two in Gqeberha. Heavy overnight rain allowed play to only resume at 3.45 pm yesterday, six hours after the scheduled time. Resuming on 20 for two on day two, the Proteas quickly lost three […]
# Sokker: Sarina Wiegman sal vir nog drie jaar by Engeland se vrouespan aanbly, nadat sy haar kontrak tot die einde van die Europese Kampioenskap in 2029 verleng het. Die 56-jarige Nederlander het in 2021 oorgeneem en die span die volgende jaar na sy eerste groot trofee in dié kampioenskap gelei. Engeland het verlede jaar […]