Skip to content

Swem: DA blameer minister Gayton McKenzie se swak leierskap vir Tatjana Smith se besluit om na Nederland te verhuis [KLANK] 

# Swem: Die DA sê voortdurende bestuursmislukkings onder die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het bygedra tot die besluit van die Olimpiese swemkampioen Tatjana Smith om Nederland te verteenwoordig. Die party beweer Swem Suid-Afrika word geteister deur wanbestuur en ‘n gebrek aan aanspreeklikheid, ten spyte van herhaaldelike oproepe om ingryping. Leah Potgieter van die DA doen ‘n beroep op McKenzie om verantwoording te doen vir sy toesig oor nasionale sportfederasies en om die probleme waarmee die sektor te kampe het, aan te spreek:

AFR PotgieterOnMckenzieFailures