# Sokker: Manchester United is naby aan ‘n ooreenkoms met Mauricio Pochettino om hulle volgende hoofafrigter te word sou hulle besluit om Michael Carrick af te dank. Pochettino, die afrigter van die Amerikaanse nasionale span, word as Carrick se opvolger gesien terwyl United voorberei op ‘n moontlike skeiding. Sky Sports News berig United sal ongeveer 154-miljoen-rand moet betaal om Pochettino uit sy kontrak met die VSA te koop, maar dit sal na verwagting nie ‘n probleem vir die klub wees nie.
Sokker: Manchester United naby aan ‘n ooreenkoms met moontlike opvolger vir Michael Carrick