# Cricket: Proteas Women head coach Mandla Mashimbyi says they have met their goals on their tour of Zimbabwe, including giving more players an opportunity. South Africa wrapped up their historic first-ever T20 International series against their neighbours with a 5-0 whitewash, with standout performances from captain Laura Wolvaardt and Miane Smit, who both scored centuries. […]
# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, veroordeel die skietdood van die bekende renjaer, Robert Wolk, in ʼn padwoedevoorval verlede week in Kemptonpark. Wolk, ʼn veelbekroonde renjaer met ʼn loopbaan van byna drie dekades, het talle nasionale titels gewen, insluitend agtereenvolgende SA GTC-kampioenskappe en seges in die Simola Hillclimb. Drie verdagtes is in verband met die […]
# Sokker: Real Madrid-afrigter José Mourinho het wedstrydbeamptes gekritiseer en sê hulle kon nie die druk hanteer nie, nadat sy span met 2-1 teen Atlético Madrid in La Liga verloor het. Hy meen Atlético moes in die eerste helfte twee rooi kaarte gekry het: een vir verdediger Cristian Romero wat op Jude Bellingham getrap het, […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi has condemned the fatal shooting of renowned racing driver Robert Wolk in a road-rage incident in Kempton Park last week. Wolk, a highly decorated racing driver with a career spanning nearly three decades, won multiple national titles, including back-to-back SA GTC championships and victories at the Simola Hillclimb. Three suspects […]
# Soccer: Real Madrid manager José Mourinho has criticised match officials, saying they couldn’t cope with the pressure, following his team’s 2-1 defeat to Atlético Madrid in La Liga. He claims Atlético should have been handed two red cards in the first half, for defender Cristian Romero stamping on Jude Bellingham, and a second for […]
# Gholf: Die Amerikaner, JJ Spaun, het 67 in die laaste ronde aangeteken om die PGA-kampioenskap met twee houe te wen in sy eerste deelname aan die Europese Toer se spogtoernooi by Wentworth in Engeland. Die Spanjaard, Manuel Elvira, en drie ander, naamlik Rory McIlroy van Noord-Ierland, die Australiër Adam Scott en Aaron Rai van […]
# Tennis: Duitsland, Brittanje en Spanje is deur na die Davis-beker se kwarteindronde. Die Amerikaanse Ope-kampioen, Alexander Zverev, het Dino Prizmic verslaan om sy land se 3-1-oorwinning oor Kroasië te beklink. Brittanje is ook deur nadat die dubbelspel-span, Henry Patten en Neal Skupski, met Gonzalo Escobar en Diego Hidalgo afgereken het om ʼn 3-0-sege oor […]
# Golf: American JJ Spaun shot a final-round 67 to win the PGA Championship by two shots in his debut at the European Tour’s flagship event at Wentworth in England. Spain’s Manuel Elvira finished in a four-way tie for second with Northern Irishman Rory McIlroy, Australian Adam Scott and Englishman Aaron Rai. Spaun, who was […]
# Rugby: Die ervare tweemanskap, Pieter-Steph du Toit en Damian de Allende, sal nie Sondag in die Springbokke se eenmalige toetswedstryd teen Australië in Perth speel nie. Hulle is ná ‘n veeleisende werkslas vrygestel. Die afrigter, Rassie Erasmus, sê die toergroep beskik oor genoeg ervaring vir die wedstryd teen die Wallabies. Die wedstryd is vir […]