Skip to content

Gholf: JJ Spaun wen PGA-kampioenskap nadat hy nie Presidentsbeker haal nie [KLANK]

# Gholf: Die Amerikaner, JJ Spaun, het 67 in die laaste ronde aangeteken om die PGA-kampioenskap met twee houe te wen in sy eerste deelname aan die Europese Toer se spogtoernooi by Wentworth in Engeland. Die Spanjaard, Manuel Elvira, en drie ander, naamlik Rory McIlroy van Noord-Ierland, die Australiër Adam Scott en Aaron Rai van Engeland, is gesamentlik tweede. Spaun, wat nie ingesluit was by Brandt Snedeker se Span Amerika vir die Presidentsbeker nie, sê hy moes ʼn punt bewys:

ENG SpaunOnProvingSomething