Nuus 13:00
BULLETIN 20 September 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Gayton McKenzie sê Helen Zille het inwoners van Johannesburg in die steek gelaat# Twee mense sterf in ‘n reuse- Oekraïnse hommeltuigaanval in die Moskou-gebied# En sokker: Pirates wil Sundowns se onoorwonne wegwedstryd-rekord ewenaar # Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, het […]