Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 10 September 07:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Ampsklagkomitee gaan die EFF se geding oor die getuienisleier teenstaan # Die polisie ontwrig die netwerke wat dwelms vervaardig, vervoer en versprei # En ‘n Filippynse veerboot slaan aan die brand en laat vyf slagoffers en 87 vermistes Bly ingeskakel op ………. […]