Nuus 06:00
BULLETIN 10 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê stemkopery is onaanvaarbaar in die ANC# Die Duitse bondskanselier beskuldig die verregse AfD van “etniese suiwering”# En krieket: Jordan Hermann lei die Proteas na ‘n oorwinning in die eerste eendagwedstryd teen Namibië # Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê bewerings van […]