# Soccer: Argentinian superstar Lionel Messi says he is unsure how much longer he will continue playing following the death of his father, Jorge, last week. He describes his father in an emotional tribute as his mentor and friend, and agent since the age of 14. Thirty-nine-year-old Messi says Jorge had wanted him to play […]
# Die DA sê die nasionale bekendstelling van polisie-lyfkameras het tot stilstand gekom nadat die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, bevestig het daar is geen tydlyn vir die bekendstelling van die kameras nie. In ‘n skriftelike parlementêre antwoord het Cachalia gesê die projek is steeds in die verkrygingsfase, en ‘n bekendstellingsplan sal eers afgehandel […]
# President Cyril Ramaphosa sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel sal toerisme, handel en belegging ‘n hupstoot gee deur reis na Suid-Afrika vinniger en makliker te maak. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die digitale stelsel by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng gesê kwalifiserende reisigers sal aanlyn kan aansoek doen voordat hulle in die land […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel sal reis makliker maak terwyl dit grenssekuriteit verbeter. Schreiber het tydens die bekendstelling van die digitale stelsel in Gauteng gesê die digitale platform gebruik biometriese tegnologie en outomatiese risikokontroles om reisaansoeke binne 24 uur te verwerk. Hy het gesê die stelsel het […]
# Die Konstitusionele Hof het die African Transformation Movement en sy LP Vuyo Zungula verlof geweier om te appelleer teen ‘n uitspraak wat openbare verhore oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-ampsklagondersoek gestaak het. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het verlede maand ‘n interdik aan Ramaphosa toegestaan, wat die ampsklagkomitee verhinder om verhore te hou terwyl sy […]
# Sokker: Die Argentynse superster Lionel Messi sê hy is onseker hoe lank hy nog sal speel nadat sy pa, Jorge, verlede week dood is. Hy het sy pa in ‘n emosionele huldeblyk beskryf as sy mentor en vriend, en agent sedert die ouderdom van 14. Die 39-jarige Messi sê Jorge wou hê hy moes […]
# Die Ikusasa-studente-finansieringsprogram vra sterker samewerking tussen die regering, skole, universiteite en ondernemings om die tekort aan professionele ingenieurs en inligtingstegnologie-personeel teen te werk. Die organisasie sê Suid-Afrika benodig beter loopbaan-voorligting, studentesteun en befondsing om meer jongmense te help om te kwalifiseer vir loopbane met skaars vaardighede. Hy voeg by die bou van ‘n sterker […]
# President Cyril Ramaphosa says the new electronic travel authorisation system has initially been introduced in four key markets, China, India, Indonesia and Mexico. In his keynote address at the launch of the digital system at OR Tambo International Airport in Gauteng, Ramaphosa said the system will be expanded to more countries over time as […]
# President Cyril Ramaphosa sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel is aanvanklik in vier sleutelmarkte bekendgestel, naamlik China, Indië, Indonesië en Mexiko. In sy toespraak by die bekendstelling van die digitale stelsel by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, het Ramaphosa gesê die stelsel sal mettertyd na meer lande uitgebrei word as deel van die regering […]