Skip to content

Hoof van Openbare Vervolging Mothibi beklemtoon belangrikheid van aanklaer-geleide ondersoeke [KLANK]

# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, het die belangrikheid van ondersoeke wat deur aanklaers gelei word, beklemtoon om regspleging te versterk en vooruitsigte op suksesvolle vervolgings te verbeter. Hy sê aanklaer-geleide ondersoeke bevorder van sake se vroeë stadiums af reeds nouer samewerking tussen aanklaers en ondersoekbeamptes. Mothibi sê dit dra by dat ondersoeke deeglik is, gapings wat bewyse betref uitgewys en aangespreek word, en dossiere behoorlik voorberei word vir die hof. Hy sê beter samewerking reg oor die regstelsel is noodsaaklik:

ENG MothibiOnProsecutorGuidedProbe