# Die Departement van Binnelandse Sake sê ‘n kennisgewing op sosiale media oor ‘n beloning van 250‑rand vir die uitwysing van ongedokumenteerde buitelanders is vals en kom nie van die departement of minister Leon Schreiber nie. Die publiek word aangemoedig om inligting eers deur amptelike kanale te bevestig voor dit gedeel word. Die departement sê […]
# The Siyafana Sonke Action Campaign says civil society across South Africa has been mobilising to provide support for families affected by anti-immigrant violence. The movement’s Tauriq Jenkins says South African communities have stepped in to play a crucial role to ensure safety and humanitarian assistance for those affected. He says African citizens are not voluntarily requesting repatriation, […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy hulpbronne versterk voor die komende belasting-indieningseisoen, om nakoming en belastingbetaler-ondersteuning te verbeter. Die diens het sy digitale dienste uitgebrei, insluitend die bekendstelling van ‘n nuwe WhatsApp-kanaal, wat belastingbetalers toelaat om toegang tot evaluerings en ander dienste te vergemaklik. Die verbeterde digitale platforms het ten doel om wagtye te verkort, […]
# Die Suid-Afrikaanse Christenforum eis ʼn onmiddellike einde aan Afrofobie, en doen ʼn beroep op alle leraars om die probleem van die preekstoel af aan te spreek. Dit kom terwyl ʼn nasionale betoging teen immigrante onder leiding van March and March in samewerking met ander groepe na verwagting môre landwyd sal plaasvind. Die forum se […]
# Suid-Afrikaanse vragoperateurs vertraag aflewerings, beplan alternatiewe roetes en oorweeg bykomende sekerheidsmaatreëls voor môre se beplande betogings teen migrante. Hulle wil werkers en vrag beskerm teen moontlike ontwrigtings langs sommige van die besigste vervoerroetes. Die uitvoerende hoof van die Padvragvereniging, Gavin Kelly, het aan Moneyweb gesê hulle het hul lede gevra om hulle werknemers in […]
# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis het ontken dat hy sy voorganger, John Steenhuisen, verraai het en sê sy besluite is in die beste belang van die party en die regering van nasionale eenheid. Hy het president Cyril Ramaphosa versoek om die DA se kabinetslede te skommel en Steenhuisen van minister van Landbou na adjunkminister van […]
# The South African Revenue Service has strengthened its resources ahead of the upcoming tax filing season to improve compliance and taxpayer support. The revenue collector has expanded its digital services, including the introduction of a new WhatsApp channel, enabling taxpayers to access assessments and other services more conveniently. SARS says the enhanced digital platforms […]
# South African freight operators are delaying deliveries, mapping alternative routes and weighing additional security before tomorrow’s scheduled anti-migrant demonstrations. They seek to shield workers and cargo from possible disruptions along some of the busiest transport corridors. The Road Freight Association’s CEO, Gavin Kelly, told Moneyweb they’ve asked their members to think about their employees […]
# Die ANC ontken ten sterkste berigte van faksiegevegte in die Nasionale Werkkomitee oor hul benadering tot president Cyril Ramaphosa se aansoek om ‘n interdik te kry teen die Parlement se ampsklagkomitee. Sunday Times berig Ramaphosa het die party persoonlik opdrag gegee om te onttrek aan pogings om by sy hofsaak in te meng. Die […]