# The EFF Youth Command says the government of national unity continues to claim economic stability while presiding over a collapsing economy. Between January and March this year, South Africa’s economy shed 345-thousand jobs, reducing the number of employed persons to 16.8-million. During the same quarter, 258-thousand young people lost their jobs. The EFF Youth Command’s […]
# Die GOOD-party sê die getal aktiewe Suid-Afrikaanse werksoekers wat tot meer as 8,1-miljoen volwassenes gestyg het, asook volgehoue stadige ekonomiese groei, is ʼn nasionale krisis. Volgens die werkloosheidsyfer wat Statistiek Suid-Afrika vir die eerste kwartaal vanjaar bekendgemaak het, het die uitgebreide werkloosheidskoers met 1,6-persent tot 43,7-persent toegeneem. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hierdie […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê die jongste kwartaalsyfers van die Arbeidsmag-opname lê ‘n ekonomie bloot wat ‘n ernstige strukturele krisis ondervind, en ‘n gemeenskap wat tot wanhoop gedryf word. Die werkloosheidskoers het van die vierde kwartaal van 2025 met 1,3 persentasiepunte gestyg, van 31,4-persent tot 32,7-persent in die eerste kwartaal vanjaar. Asive Dyani van Saftu sê […]
# The GOOD Party says the increasing number of active South Africans jobseekers to more than 8.1 million adults, together with sustained slow economic growth, is a national crisis. According to the unemployment numbers for the first quarter of the year released by Statistics SA, the expanded unemployment rate rose 1.6-percent to 43.7-percent. GOOD’s secretary […]
# Die MK-party het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, versoek om ʼn ampsklag teen die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, in te stel. Die party beskuldig die Openbare Beskermer dat sy versuim het om op te tree oor bewyse wat met die Phala Phala-saak verband hou. Hy sê sy het nie moontlike misdadige […]
# The South African Federation of Trade Unions says the figures in the latest quarter one 2026 Labour Force Survey expose an economy in deep structural crisis, and a society being pushed towards desperation. Unemployment rate rose by 1.3 percentage points, from 31.4-percent in the fourth quarter of 2025 to 32.7-percent in the first quarter […]
# Die EFF sê die huidige werkloosheidsyfer bevestig dat Suid-Afrika dieper sink in armoede, honger, hopeloosheid en ekonomiese verval. Die jongste kwartaallikse arbeidsmagpeiling toon dat die land in 2026 se eerste kwartaal 345-duisend werksgeleenthede verloor het wat die amptelike werkloosheidsyfer tot 32,7-persent laat klim. Volgens die EFF is die oplossing radikale herstrukturering van die ekonomie […]
# The MK Party has written to National Assembly speaker Thoko Didiza requesting that she initiate a motion of impeachment against Public Protector Kholeka Gcaleka. The party accuses the Public Protector of failing to act on evidence related to the Phala Phala matter. It alleges that Gcaleka failed to identify or refer possible criminal conduct, […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê prioriteite vir die 2026/2027-boekjaar sluit in die stryd teen korrupsie, beter toegang tot regsdienste en groter hervorming in die regsektor. Sy het gister die departement se begroting van 26,3-miljard-rand ingedien. Kubayi het bekendgemaak dat nog 20 howe vir seksuele oortredings in die huidige boekjaar […]