Skip to content

Meer as 17-duisend verdagtes aangekeer in landwye misdaadoperasies

# Altesaam 17-duisend-160 verdagtes is aangekeer tydens ‘n week van gekoördineerde misdaadbekampingsoperasies in al nege provinsies. Die inhegtenisnemings was tydens ‘n gesamentlike poging tussen Operasie Shanela en die Nasionale Feestyd-operasies, wat gemik is op die bekamping van geweldsmisdaad, georganiseerde misdaadnetwerke, dwelmhandel en onwettige handel. Polisiewoordvoerder Vincent Mukhathi sê daar is beslag gelê op 175 onwettige vuurwapens, insluitend hoëkaliber-wapens sowel as twee-duisend-en-59 rondes ammunisie.

ENG MukhathiONOperations