# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, sê die implementering van die Wet op Klimaatsverandering is ‘n beduidende stap in die versterking van Suid-Afrika se reaksie op beide versagting en aanpassing. Die wetgewing is daarop gemik om die land na ‘n lae-koolstof en klimaatsveerkragtige toekoms te lei. Singh sê klimaatsfinansiering moet […]
# Die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het ʼn reeks maatreëls goedgekeur wat gemik is op sy ondersteuning van Madagaskar se politieke hervormingsproses. Tydens ʼn buitengewone virtuele SAOG-beraad gister is onder meer besluit om sy Paneel van Oudstes se mandaat uit te brei en ʼn skakel-kantoor in Antananarivo te open. Die SAOG-voorsitter, Cyril Ramaphosa, sê politieke hervorming in […]
# Die vakbondfederasie Cosatu is bekommerd oor berigte van ‘n tekort aan aanklaers by die Nasionale Vervolgingsgesag. Die NVG het winsgewende vroeë aftree-ooreenkomste met senior aanklaers aangegaan, wat gelei het tot die vertrek van minstens 47 ervare vervolgers einde April. Matthew Parks van Cosatu sê die geraamde vakaturekoers van tot 600 is egter meer kommerwekkend […]
# The Southern African Development Community has approved a series of measures aimed at strengthening its support for Madagascar’s political reform process. An extraordinary virtual SADEC summit agreed to expand the mandate of its panel of elders and establish a liaison office in Antananarivo. SADEC chairperson, president Cyril Ramaphosa, says political reforms in Madagascar should serve as […]
# Die IVP doen ʼn beroep op mense wat vandag aan die landwye betogings teen onwettige immigrasie deelneem, om hul grondwetlike reg uit te oefen om vreedsaam, verantwoordelik en binne die wet te betoog. Die polisie waarsku dat misdadigheid, intimidasie, aanhitsing tot geweld en vernietiging van eiendom nie geduld sal word nie. Die IVP se […]
# The civil movement Soil of Africa says it stands in solidarity with communities calling for the effective enforcement of South Africa’s immigration laws and the protection of the socio-economic rights of citizens. This as anti-migration groups are set to stage demonstrations nationwide today, calling for action against illegal immigration. The movement’s Dineo Mofokeng says […]
# Deputy minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Narend Singh, says the implementation of the Climate Change Act marks a significant step forward in strengthening South Africa’s response to both mitigation and adaptation. The legislation aims to guide the country towards a low-carbon and climate-resilient future. Singh says climate finance should never be viewed […]
# Union federation Cosatu is concerned over the reported shortage of prosecutors at the National Prosecuting Authority. The NPA has entered into lucrative early retirement agreements with senior prosecutors, resulting in the departure of 47 experienced prosecutors at the end of April. Cosatu’s Matthew Parks says more alarming are reports about an estimated vacancy rate of […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur, NATJOINTS, sê wetstoepassingsagentskappe sal vinnig, bepalend binne die wet, en in verhouding optree teen misdadigheid. Veiligheid is verskerp in aanloop tot betogings teen immigrante wat vir vandag beplan word. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê gebeurlikheidsplanne is getoets en voeg by die lugvleuel sal waar nodig waarneming en operasionele […]