# Cosatu verwelkom Fitch se besluit om Suid-Afrika se langtermyn kredietgraderings vir beide buitelandse en plaaslike valuta-kredietgraderings van ‘BB-negatief’ na ‘BB’ te verhoog en die bestendige vooruitsig te handhaaf. Dit is die tweede opgradering deur ’n graderingsagentskap vir Suid-Afrika in die afgelope maand. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks sê dit dui op groeiende internasionale vertroue […]
# Eskom handhaaf verbeterings in sy kragstelselprestasie namate die winter-aanvraag toeneem, met opwekkingsbeskikbaarheid wat jaarliks verbeter en meer as 700-duisend huishoudings wat nie meer worstel met lasvermindering nie. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hierdie winste word gedryf deur sterker aanlegprestasie, verbeterde betroubaarheid en geteikende netwerk-ingrypings om plaaslike beperkings aan te pak, sodat meer gemeenskappe […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sal voortgaan met voldoeningsinspeksies om oortredings van die Immigrasiewet en die Wet op Indiensnemingsdienste te bekamp. Woordvoerder, Teboho Thejane, sê die departement wysig die Wet op Indiensnemingsdienste om die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid wettig af te dwing. Hy sê die bygewerkte wetgewing brei Artikels 8 en 9 uit om die […]
# Eskom has announced that average unplanned outages declined to nine-thousand-252-megawatts in a week. Eskom spokesperson, Daphne Mowena says this is a significant reduction of five-thousand-655-megawatss from the 14-thousand-907-megawatts recorded over the same period last year, equivalent to more than the nominal capacity of Kusile Power Station. She says this improvement is also reflected in […]
# Eskom het bekendgemaak dat sy gemiddelde weeklikse onbeplande kragonderbrekings tot nege-duisend-252-megawatt gedaal het. Eskom se woordvoerder, Daphne Mowena, sê dit is ‘n beduidende afname van vyf-duisend-655-megawatt van die 14-duisend-907-megawatt in dieselfde tyd verlede jaar, gelykstaande aan meer as die nominale vermoë van die Kusile-kragstasie. Sy sê die verbetering word ook in die onbeplande kapasiteitsverliesfaktor […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Verdedigingsunie sê bewerings deur die medevoorsitter van die Parlement se gesamentlike staande komitee oor Verdediging, Anthony Phala, dat toestande by Fort Ikapa bevredigend was, is verkeerd. Die unie sê troepe by die militêre basis in Goodwood, Kaapstad, het probleme soos lekkende dakke, ‘n gebrek aan warm water en insekbesmettings tydens ‘n […]
# The South African National Defence Union says claims by Parliament’s joint standing committee on Defence co-chairperson Anthony Phala that conditions at Fort Ikapa, a military base in Goodwood, Cape Town, were satisfactory, are factually incorrect. The union says troops reported issues such as leaking roofs, lack of hot water and insect infestations during a […]
# Cosatu and its affiliates, the National Union of Mineworkers and the Southern African Clothing and Textile Workers’ Union are calling on government to fortify border management and immigration systems. Cosatu spokesperson, Zanele Sabela says this is to ensure that only appropriately documented foreign nationals are granted entry, residence and work in the country. She […]
# The Department of Employment and Labour says it will continue with compliance inspections to clamp down on contraventions of the Immigration Act and Employment Service Act. Spokesperson, Teboho Thejane says the department is amending the Employment Services Act to legally enforce the National Labour Migration Policy. He says the updated legislation expands sections 8 and 9 […]