Skip to content

RISE Mzansi onthul bestuursplan vir sewe munisipaliteite waar hy aan verkiesing sal deelneem [KLANK]

# RISE Mzansi sê na jare se doelgerigte wanbestuur en metodiese korrupsie, is die meeste munisipaliteite op verskillende vlakke van wanfunksionering. Dit sluit metro’s in waar miljoene Suid-Afrikaners woon. Die party het sy bestuursplan vir sewe munisipaliteite bekendgemaak waar hy in November aan die plaaslikeregeringsverkiesing sal deelneem. Dit sluit Johannesburg en Tshwane in. Makashule Gana van RISE Mzansi sê die plan het ses belangrike punte: betroubare infrastruktuur, waardigheid in elke wyk, veilige strate, skoon regering, ruimtelike geregtigheid en ʼn stad wat lewe:

ENG GanaOnCoalition