# GIWUSA is bekommerd ná onlangse onthullings rakende die DA en sy senior leierskap. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die inligting betrek Tony Leon, met bewerings van staatskaping en die misbruik van ‘n openbare amp om sakebelange te bevorder wat genoem word. Hy versoek ‘n onmiddellike, onbelemmerde ondersoek na hierdie diep kommerwekkende bewerings om […]
# The Public Servants Association has strongly condemned reports of a proposed new vehicle tax aimed at addressing financial challenges at the Road Accident Fund. The Association spokesperson, Claude Naicker, says the financial challenges facing the RAF are largely the result of years of poor governance, inadequate oversight, financial mismanagement, and policy failures. He says RAF cannot […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het berigte sterk veroordeel, oor ‘n voorgestelde nuwe voertuigbelasting wat daarop gemik is om die finansiële uitdagings by die Padongelukkefonds aan te spreek. Die woordvoerder van die vakbond, Claude Naicker, sê die finansiële uitdagings waarmee die fonds te kampe het, is grootliks die gevolg van jare se swak bestuur, onvoldoende toesig, […]
# As the anti-migrant protests continue every Thursday, the African Unite Borders Bus Trucks Association is demanding accountability from authorities over illegal operators facilitating undocumented migration within Southern African Development Community regions. Association Chairperson, Mukhwathi Phumudzo is accusing the Cross-Border Road Transport Agency’s head of law enforcement, Simon Ditshego, for failing to prevent illegal bus operators from leading the […]
# Te midde van die betogings teen migrante wat elke Donderdag sal plaasvind, eis die African Unite Borders Bus Trucks Association aanspreeklikheid van die owerhede oor onwettige operateurs wat ongedokumenteerde migrasie binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap fasiliteer. Die voorsitter van die vereniging, Mukhwathi Phumudzo, beskuldig die hoof van wetstoepassing van die Oorgrens Padvervoeragentskap, Simon Ditshego, dat […]
# Die DA verwelkom die bekendstelling van LATAM Airlines se regstreekse diens tussen Kaapstad en São Paulo. Die party sê dit is nie net vir die Wes-Kaap ‘n groot oorwinning nie, maar ook vir Suid-Afrika se toerisme-ekonomie, internasionale mededingendheid en werkskepping. Die DA sê Brasilië is een van Suid-Afrika se grootste toerismemarkte in Suid-Amerika, en […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika se nywerheidslandskap word toenemend gekenmerk deur buitelandse ondernemings wat plaaslike nywerheidsmaatskappye oorneem. Hy erken hierdie beleggings bring wel noodsaaklike kapitaal en gevorderde tegnologie, maar waarsku die neiging wek kommer oor moontlike de-industrialisering en die afname in plaaslike eienaarskap. Mashatile sê Suid-Afrika pak die uitdagings van de-industrialisering aan deur ‘n […]
# Die adjunkminister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Mmapaseka Letsike, verwelkom ‘n verslag van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing wat toenemende openbare steun aandui vir die insluiting, gelykheid en menswaardigheid van LGBTIQ+ persone in Suid-Afrika. Sy sê die bevindings weerspieël bemoedigende vordering met die beginsels dat alle mense vry en gelyk in […]
# The DA welcomes the launch of LATAM Airlines’ direct service between Cape Town and São Paulo. The party says it is a major victory not only for the Western Cape but also for South Africa’s tourism economy, international competitiveness, and job creation. The DA says Brazil is one of South Africa’s largest tourism source […]