# Die EFF-president Julius Malema vra vir gratis water en elektrisiteit vir ontvangers van maatskaplike toelaes. Tydens die party se ‘Tshela Thupa‘-veldtog vir die plaaslikeregeringverkiesing op die KaMaqhekeza-stadion in Nkomazi, Mpumalanga, het Malema gesê kwesbare huishoudings behoort toegang tot basiese dienste te hê, sonder die bykomende las van onbekostigbare nutsdienste. Die voorstel kom te midde van voortdurende kommer oor die stygende lewenskoste en die finansiële druk waarmee lae-inkomstehuishoudings te kampe het:
Malema vra vir gratis water en elektrisiteit vir ontvangers van maatskaplike toelaes [KLANK]
ENG MalemaONSocialGrant