# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê groeiende belegging deur Chinese en Indiese voertuigvervaardigers moet lei tot meer plaaslike vervaardiging en werkskepping in Suid-Afrika. Die vakbond doen ‘n beroep op die regering om te verseker dat nuwe beleggers voertuie en komponente plaaslik vervaardig eerder as om op ingevoerde monteerstelle staat te maak. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê […]
# The Motor Industry Staff Association says growing investment by Chinese and Indian vehicle manufacturers must lead to more local manufacturing and job creation in South Africa. The union is urging the government to ensure new investors produce vehicles and components locally rather than relying on imported kits. The association’s Phakamile Hlubi-Majola says investments, including […]
# Die DA is bekommerd omdat die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshaveni, die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, in die openbaar gekritiseer het nadat hy oudpresident Jacob Zuma en Ajay Gupta tydens ‘n onlangse besoek aan Indië ontvang het. Ryan Smith van die party sê die probleem is egter dat die Parlement se […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het president Cyril Ramaphosa en die regering gevra om beslissende en onmiddellike stappe te doen teen werkgewers wat versuim het om werknemers se pensioenbydraes te betaal. Agterstallige aftreefondse het tot ‘n kommerwekkende 8,3-miljard-rand gestyg, wat byna 590-duisend werkers in Suid-Afrika raak. Die woordvoerder, Claude Naicker, sê enige werkgewer wat hierdie […]
# AfriForum sê swak toesig en ‘n gebrek aan verantwoordbaarheid dra steeds by tot die agteruitgang van munisipaliteite. Die organisasie het ‘n aansoek vir die Bevordering van Toegang tot Inligting by die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake ingedien, waarin rekords oor die aanstelling en toesig van senior munisipale amptenare aangevra word. Deidré Steffens […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor dat die geskorste adjunk- Misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, interne inligting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens met teksboodskappe gedeel het en gehelp het om privaat individue met regeringsverkrygingskanale te verbind. Getuienisleier, advokaat Adila Hassim, sê die boodskappe dui op Khan se beweerde betrokkenheid by ‘n private kommersiële poging wat verband gehou het […]
Die adjunkpresident, Paul Mashatile, het Chery Internasionaal aangespoor om plaaslike verskaffers, veral jeugbesighede, te ondersteun namate hy sy bedrywighede in Suid-Afrika uitbrei. Mashatile het by die voormalige Nissan-aanleg in Rosslyn, Tshwane, gesê die belegging behoort werksgeleenthede te skep, vaardighede te ontwikkel en plaaslike besighede help om te groei. Hy het bygevoeg die projek sal Suid-Afrika […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het sy steun aan die munisipale vakbond Samwu belowe, vir sy nasionale optrede volgende Donderdag in Tshwane. Die optog na die Nasionale Tesourie sal na verwagting kommer oor laat salarisbetalings, onbillike arbeidspraktyke, nie-nakoming van kollektiewe ooreenkomste, en werksonsekerheid insluit. Zanele Sabela van Cosatu doen ‘n beroep op die regering en munisipaliteite […]
# The Madlanga Commission has heard allegations that chat messages suggest suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan shared internal South African Police Service information and helped connect private individuals to government procurement channels. Evidence leader Advocate Adila Hassim says the messages point to Khan’s alleged involvement in a private commercial effort linked to a […]