# The FNB/ Bureau for Economic Research Building Confidence Index shows that South Africa’s construction sector has become more pessimistic in the second quarter of 2026, falling to 38 from 42 in the previous quarter. The bank’s economist Siphamandla Mkhwanazi says the decline is linked to weaker building activity, lower profitability and rising costs, partly […]
# OUTA says the Auditor-General’s inspection of National Student Financial Aid Scheme-funded student accommodation should not only identify problems but also be used to strengthen oversight and improve the system. The organisation says student housing must be properly vetted, safe and fully compliant with regulations before students are placed and public funds are paid out. […]
# Health experts are warning that rising stress, heart disease and sleep deprivation among South African men are contributing to a growing burden of chronic illness. Long working hours, shift work and lifestyle pressures are increasing risks of cardiovascular disease, diabetes and long-term inflammation. Stellenbosch University researcher, Gerald Maarman, says Rooibos tea, which is caffeine-free, […]
# AfriForum is ontstel nadat ‘n uitgelekde e-pos wys hoe ‘n senioramptenaar in die Departement van Landbou boere spot wat tydens die bek-en-klouseer-uitbreking om hulp vra. Die burgerregte-organisasie sê die regering was te stadig om op te tree en hou te veel beheer oor entstowwe. Lambert de Klerk van AfriForum wil hê boere, privaat veeartse […]
# Die regering het Suid-Afrikaners gevra om agter Bafana Bafana te staan terwyl die nasionale span voorberei vir vanaand se Wêreldbeker-openingswedstryd teen Mexiko in Mexikostad. Amptenare sê die span verteenwoordig die vasberadenheid, dissipline en veggees van die nasie. Suid-Afrikaners word aangemoedig om groen en goud op “Bafana Vrydae” te dra as ‘n teken van hul […]
# ‘n Nuwe studie deur die Universiteit van Kaapstad het bevind dat Suid-Afrika se borskankersorgstelsel baie vroue in die steek laat weens ernstige tekorte aan spesialiste, toerusting en toegang tot tydige behandeling. Die navorsing toon dat die meeste pasiënte eers in ‘n laat stadium gediagnoseer word, terwyl sowat twee-derdes reeds aan gevorderde siekte ly. Navorsers […]
# Die regering beplan om noodbrandstofvoorrade aansienlik te verhoog nadat ‘n oorsig groot swakpunte in die petroleumsekuriteitstelsel gevind het. Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, het gesê ‘n konsepbeleid stel voor om strategiese brandstofreserwes op te bou tot 60 dae se netto-invoere. Die huidige vlak is omtrent twee weke. Hy sê die plan […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om dringend ‘n gemengde werksmodel in die staatsdiens in te stel, in die lig van stygende lewenskoste en finansiële druk op werknemers. Die vakbond sê staatsamptenare is onder druk weens brandstof-, voedsel-, elektrisiteit- en mediese fonds-verhogings, en onlangse salarisaanpassings is nie genoeg nie. Claude Naicker van die […]
# Gesondheidsdeskundiges waarsku toenemende stres, hartsiektes en te min slaap onder Suid-Afrikaanse mans dra by tot ‘n groeiende las van chroniese siektes. Lang werkure, skofwerk en leefstyldruk verhoog die risiko van kardiovaskulêre siektes, diabetes en langtermyn-inflammasie. ‘n Navorser van die Universiteit Stellenbosch, Gerald Maarman, sê rooibostee, wat kafeïenvry is, kan help om slaap te verbeter […]