Skip to content

Menseregtegroep sê titelakte-stelsel en hoë oordragkoste dra by tot eiendomsgeskille [KLANK]

# Lawyers for Human Rights sê Suid-Afrika se stelsel van eiendomsaktes en die hoë koste van eiendomsoordragte dra by tot eiendomsgeskille. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Pretoriase Hooggeregshof ten gunste van Henrietta Phakathi, ‘n ouma wat meer as tien jaar lank gesukkel het om die eiendoms-akte vir haar huis in Sebokeng te bekom. Phakathi het die huis in 2004 by haar swaer, Dumisane Mgcina, gekoop en in 2011 met haar loon as huishulp afbetaal. David Dickinson van Lawyers for Human Rights sê haar saak beklemtoon die uitdagings vir mense wat probeer om wettige eienaarskap van eiendom te verkry:

ENG DickinsonONSystem