Skip to content

IVP verwelkom vreedsame verloop van verkiesingsveldtogte [KLANK]

# Die president van die Inkatha-Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, verwelkom wat hy beskryf as oor die algemeen vreedsame optrede van politieke partye tydens plaaslikeregeringsverkiesingsveldtogte regoor die land. Hlabisa het ‘n veldtog gevoer in Esikhawini, naby Richardsbaai in KwaZulu-Natal. Hy sê vreedsame veldtogvoering is belangrik terwyl politieke partye met kiesers in gesprek tree en Suid-Afrikaners aanmoedig om op 4 November in groot getalle te gaan stem:

ENG HlabisaONElection