# EFF leader Julius Malema says South Africans are deeply interconnected and should not be divided along racial lines. Speaking at the Frank Dialogue Podcast, Malema rejected claims that the party targets white farmers, arguing that such narratives are misleading and politically motivated. He called for greater inclusion of progressive white South Africans within the […]
# Inkatha Freedom Party Johannesburg Mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso says the party wants to restore Johannesburg to a city residents can be proud of. Mabaso says local governments must focus on job creation and economic opportunities to reduce dependency on government support. Mabaso also pledged to restore discipline, service delivery and […]
# Die MK-party het sy organisasie herstruktureer in die aanloop tot die plaaslike verkiesing van 2026 en ‘n Instituut gestig om toesig te hou oor strategie en administrasie. Partyleier Jacob Zuma het die stap aangekondig na ‘n interne evaluering wat gemik is op die versterking van ideologiese en organisatoriese samehang. Die Instituut sal leierskapstrukture, beleidsrigting […]
# The MK Party has restructured its organisation ahead of the 2026 local government elections, establishing an Institute to oversee strategy and administration. Party leader Jacob Zuma announced the move following an internal assessment aimed at strengthening ideological and organisational coherence. The Institute will coordinate leadership structures, policy direction and mobilisation programmes, and will report […]
# Eskom berei voor vir die geleidelike oorgang van steenkoolkragstasies, met besluite oor die sluiting en hergebruik van ouer aanlegte wat tussen Julie en September 2026 verwag word. Daarbenewens sê Eskom dat meer as 500-duisend huishoudings voordeel trek uit sy lasverminderingsprogram, met die Noord-Kaap en Wes-Kaap wat lasvermindering ten volle uitgeskakel het. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena […]
# Eskom is preparing for the gradual transition from coal-fired power stations with decisions on shutting down and repurposing older plants are expected between July and September 2026. In addition, Eskom says that more than 500-thousand households are benefiting from its load-reduction programme, with the Northern Cape and Western Cape having fully eliminated load-reduction. Eskom […]
# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Matthew Chaskalson, het sakeman Brown Mogotsi daarvan beskuldig dat hy sakeman Vusimuzi Matlala nooit ondersoek het nie en eerder die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, geteiken het. Chaskalson het aangevoer dat Mogotsi eers in Matlala belanggestel het ná ‘n polisie-klopjag waarby hy gedink het die Taakspan vir Politieke Moorde […]
# FirstRand se hoof van infrastruktuur, Judy Kobus, sê Suid-Afrika se groeiende infrastruktuur-agterstand vereis dringende samewerking tussen die openbare en privaat sektor. Die regering se instandhoudingstekorte het in 2025 30-miljard-rand oorskry. Kobus het aan SABC News gesê onlangse hervormings in hernubare energie, water en vervoerinfrastruktuur is bemoedigend. Sy het verwys na die privaat sektor se […]
# Eskom vier vandag vir die eerste keer sedert 2018, 365 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag . Woordvoerder Daphne Mokoena sê die mylpaal dui op ‘n groot ommekeer vir Suid-Afrika se kragstelsel en ‘n hupstoot vir ekonomiese vertroue. Eskom sê ononderbroke toevoer oor die afgelope jaar het 26,9-miljard-rand in dieselkoste bespaar terwyl die kragvoorsiener aan die […]