Skip to content

DA-leier sê party is op rand van geskiedenis in komende verkiesing [KLANK]

# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy party is op die rand van ʼn waarlik geskiedkundige gebeurtenis in volgende week se plaaslikeregeringsverkiesing, met baie Suid-Afrikaners wat dit oorweeg om die eerste keer vir die party te stem. Hy het gister ondersteuners by die DA se verkiesingsaamtrek in eThekwini toegespreek. Hill-Lewis sê die party sal kiesers vir hul vertroue vergoed deur korrupsie uit te roei, basiese dienste aan die gang te kry, meer werk te skep en gemeenskappe veiliger te maak:

ENG LewisOnSouthAfricans