# Exxaro Resources het amptelik sy Nuwe Myn 1 by die Matla-steenkoolmyn in Mpumalanga geopen. Dit is ‘n belangrike stap in die verlenging van die lewensduur van die myn en die versterking van Suid-Afrika se energiesekerheid. Die projek is deel van die Matla Life of Mine-inisiatief van 5,2-miljard-rand. Eskom sê die myn sal na verwagting […]
# Eskom has marked 365 consecutive days without load-shedding since 2018. Spokesperson Daphne Mokoena says the milestone signals a major turnaround for South Africa’s power system and a boost for economic confidence. Eskom says uninterrupted supply over the past year saved 26.9-billion-rand in diesel costs while meeting full electricity demand. She stressed Board chair Mteto […]
# Cosatu in Gauteng het kommer uitgespreek oor berigte dat die Provinsiale Tesourie onderhandel om te verhoed dat Nasionale Tesourie 1,9-miljard-rand in befondsing vries. Die vakbondfederasie sê miljarde wat vir dienslewering bedoel was, insluitend 1,4-miljard-rand in voorwaardelike toelaes, het onbestee gebly terwyl gemeenskappe verbrokkelende infrastruktuur, oorvol hospitale en groeiende armoede moet verduur. Die federasie het […]
# Die Regterlike Dienskommissie het regter Belinda Hartle van die Oos-Kaapse Hooggeregshof geskors hangende ‘n ondersoek deur die Regterlike Gedragstribunaal oor bewerings van neerhalende en rassistiese opmerkings teenoor die registrasieklerk Thozamile Semekazi. Die RDK sê Hartle mag gedeeltelik verhoorde sake afhandel terwyl ‘n tribunaal bewerings ondersoek dat sy vloekwoorde tydens ‘n kantoorvoorval in 2025 geskree […]
# Exxaro Resources has officially opened its New Mine 1 at the Matla Colliery in Mpumalanga, marking a key step in extending the life of mine and strengthening South Africa’s energy security. The project forms part of the 5.2-billion-rand Matla Life of Mine initiative. State owned entity Eskom says the mine is expected to deliver […]
# COSATU in Gauteng has expressed concern over reports that the provincial treasury is negotiating to prevent the National Treasury from freezing 1.9-billion-rand in funding. The trade federation says billions meant for service delivery, including 1.4-billion-rand in conditional grants, remained unspent while communities face failing infrastructure, overcrowded hospitals and worsening poverty. The federation has criticised […]
# Graan Suid-Afrika sê Suid-Afrika se stadige reaksie op globale handelsveranderinge plaas plaaslike koringprodusente onder toenemende finansiële druk. Die organisasie sê vertragings met die finalisering van tariefhersienings deur die Internasionale Handelsadministrasiekommissie van Suid-Afrika het boere blootgestel aan swaar gesubsidieerde internasionale mededinging. Graan SA se voorsitter, Richard Krige, waarsku dat langdurige beleidsvertragings volhoubaarheid, winsgewendheid en voedselsekerheid […]
# Die DA het die name van vyf lede van die Nasionale Vergadering aan Speaker Thoko Didiza voorgelê vir die Phala Phala Ampsklagkomitee. Die party sal verteenwoordig word deur George Michalakis, Bax Nodada, Glynnis Breytenbach, Karabo Khakhau en Nazley Sharif. Khakhau en Sharif het ‘n deurslaggewende rol gespeel in die ontslag van onderskeidelik die voormalige […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile is vandag by die staatsbegrafnis van Botswana se voormalige president Festus Mogae by die Universiteit van Botswana in Gaborone. Mogae is verlede week op 86-jarige ouderdom oorlede. President Cyril Ramaphosa het hom beskryf as ‘n gerespekteerde leier wat demokrasie, goeie regering en streeksamewerking bevorder het. Mogae het van 1998 tot 2008 […]