# A Madlanga commission evidence leader, Adila Hassim, says senior Crime Intelligence officer Feroz Khan showed a willingness to activate a countermeasure against Daily Maverick journalist Marianne Thamm, raising concerns about possible intimidation. She says this conduct warrants investigation, including whether any steps were taken after a reported break-in at Thamm’s home to distance Crime […]
# Die nie-regeringsorganisasie, African Refugee and Migrants Aid, sê Suid-Afrika het misluk om vlugtelinge, asielsoekers en migrante te beskerm en dit stel Afrika-lewens in gevaar. Die organisasie se direkteur, Malipo Mbalanga, het beklemtoon onlangse betogings het sterftes, aanvalle op gemeenskappe en kinders, en wydverspreide vrees onder buitelandse burgers veroorsaak. Mbalanga voer aan migrasie is ‘n […]
# Die RISE Mzansi parlementslid, Makashule Gana, vra dringende leefstyloudits en strenger keuring van polisiebeamptes, na aanleiding van onthullings oor beweerde korrupsie binne die SAPD. Gana het op die eerste herdenking van bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi, kommer uitgespreek oor beamptes met beweerde bande met misdaadnetwerke en korrupsie in die voorsieningsketting. Gana vra […]
# RISE Mzansi Member of Parliament Makashule Gana is calling for urgent lifestyle audits and stronger vetting of police officers, following revelations of alleged corruption within the SAPS. Speaking on the first anniversary of allegations raised by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, Gana expressed concerns following alleged links of some officers to criminal networks and […]
# The Department of Home Affairs will recruit 301 additional Immigration Officers to strengthen enforcement across South Africa. The move will increase the current workforce from 868 to one-thousand-169 officers, boosting capacity by about 35-percent. Minister Leon Schreiber says the recruitment forms part of wider reforms to build a secure, digital immigration system supported by […]
# Die Madlanga-kommissie is ingelig oor die gevare vir joernaliste wat beweerde korrupsie binne die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid ondersoek. Getuienisleier Adila Hassim verwys na ‘n inbraak in die huis van Daily Maverick se ondersoekende joernalis, Marianne Thamm. Die senior Misdaadintelligensie-offisier, Feroz Khan, is volgens WhatsApp-boodskappe betrokke by bewerings dat Thamm se werk gemonitor word. Hassim […]
# ActionSA het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geprys, ‘n jaar sedert sy hoëprofiel-nuuskonferensie in Durban, waarin hy beweerde korrupsie in die Polisiediens blootgelê het. Die party se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê dit het gelei tot die stigting van die Madlanga-kommissie, wat verskeie amptenare aanspreeklik hou. Sy beklemtoon die party se waardering vir Mkhwanazi se […]
# Die direkteur van die Adventiste Ontwikkelings- en Verligtingsagentskap, Mhlonipheni Ncube, sê die aantal mense wat deur die repatriasieproses geraak is, is onderskat en waninligting op sosiale media het sake deurmekaar gekrap. Hy sê baie mense het nie akkurate inligting ontvang nie, wat tot verwarring en vertragings gelei het. Ncube het aan die SABC gesê […]
# The Madlanga Commission has heard a warning about the dangers faced by journalists investigating alleged corruption within SAPS Crime Intelligence. Evidence leader Adila Hassim highlighted the break-in at Daily Maverick investigative journalist Marianne Thamm’s home after reports on police corruption. Senior Crime Intelligence officer Feroz Khan has been implicated through WhatsApp messages allegedly monitoring […]