# North West businessman Brown Mogotsi’s lawyer, Makau Sekgatja, says his client is emotionally distressed following his arrest. Mogotsi is expected to appear before the Johannesburg Magistrate’s Court tomorrow on charges of defeating the ends of justice following allegations that he staged an assassination attempt in Vosloorus last November. The firearm used has been linked […]
# Die DA se parlementêre leier George Michalakis vra dat die Spesiale Ondersoekeenheid moet kyk na beweerde kuberbedrog in die Stad Ekurhuleni. Michalakis sê berigte dui daarop dat kuberkrakers, wat na bewering met amptenare saamgewerk het, toegang tot munisipale elektrisiteitsfaktuurstelsels verkry het en skuld uitgewis of gewysig het, wat ‘n inkomste tekort van meer as […]
# Die Inkatha Vryheidsparty in Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, sê die party wil Johannesburg herstel tot ‘n stad waarop inwoners trots kan wees. Mabaso sê plaaslike regerings moet fokus op werkskepping en ekonomiese geleenthede om afhanklikheid van regeringsondersteuning te verminder. Mabaso het ook beloof om dissipline, dienslewering en skoon bestuur in […]
# Deputy president Paul Mashatile has paid tribute to the late former Botswana president Festus Mogae, as a distinguished leader whose vision strengthened Botswana’s democracy. Speaking in Gaborone at Mogae’s state funeral, Mashatile hailed the late president for the country’s advanced economic stability, and as a continental example in the fight against HIV/AIDS. Mashatile said […]
# DA parliamentary leader George Michalakis has called for a Special Investigating Unit probe into alleged cyber fraud in the City of Ekurhuleni. Michalakis says reports suggest hackers, allegedly working with officials, accessed municipal electricity billing systems and erased or altered debts, causing a revenue shortfall of more than two-billion-rand. He warns the alleged breaches […]
# EFF-leier Julius Malema sê bewerings dat die party wit boere teiken, is vals. Malema het op die Frank Dialogue aanlyn uitsending gesê sulke bewerings is onlogies en aangevoer dat hy self ‘n boer is en nie boere skade kan aandoen nie. Malema hou vol dat die EFF geen beleid van geweld het nie en […]
# Die Nasionale Seereddingsinstituut vra strandgangers om uiters versigtig te wees langs Robberg-strande in Plettenbergbaai weens buitengewoon hoë getye. Die NSRI sê nuwemaan-springgetye het gevaarlike toestande geskep, vererger deur onlangse oorstromings wat ernstige strand-erosie en onstabiele sandwalle veroorsaak het. Owerhede raai die publiek aan om getye noukeurig te monitor en gevaarlike gebiede langs die kuslyn […]
# Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, sê die party is vasbeslote om te help om Johannesburg as ‘n funksionele en florerende stad te herstel. Tydens die bekendstelling van die party se burgemeestersveldtog in Soweto het Hlabisa Johannesburg beskryf as Suid-Afrika se ekonomiese spilpunt en toegangspoort tot die vasteland. Hlabisa sê as Johannesburg […]
# Die Regterlike Dienskommissie sê die Oos-Kaapse Hooggeregshofregter Belinda Hartle is steeds in haar pos terwyl die ondersoek voortduur. RDK-woordvoerder Sesi Baloyi sê berigte wat anders beweer, is verkeerd. Sy sê slegs president Cyril Ramaphosa het die gesag om ‘n regter te skors na hy ‘n aanbeveling van die kommissie ontvang het. Baloyi het aan […]