# Die DA eis ‘n onmiddellike parlementêre ondersoek na Eskom se dieselverkrygingskwessie van 21-miljard rand. ‘n Ondersoek na die kontrak vir diesel vir Eskom se Oopsiklus-gasturbine-kragstasies het ongerymdhede en nie-nakoming van verkrygingsprosesse getoon. Die begunstigdes waaroor vrae ontstaan het, sluit in Severino Industries, wat ‘n kontrak van vier-miljard rand ontvang het ondanks die feit dat […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het die model vir energiebesparing en prestasiekontraktering by 61 munisipaliteite ingestel. Die doel is om energiedoeltreffendsmaatreëls by munisipaliteite te handhaaf en uit te brei. Die Energie-doeltreffendheid Aanvraagbestuurstoelae aan munisipaliteite het vir die 2026/2027-boekjaar tot 100-miljoen-rand verhoog. Graham-Maré sê die toelaag is daarop gemik om munisipaliteite te […]
# Minister of Human Settlements, Thembi Simelane, says South Africa has made substantial progress in advancing sustainable urbanisation, anchored in the principal provisions of the Constitution and the National Development Plan. The minister addressed the 13th World Urban Forum in Baku, Azerbaijan. Simelane says that, notwithstanding the opportunities it has presented, urbanisation has also contributed […]
# The EFF says the court action by the Helen Suzman Foundation, seeking to remove Julius Malema from participation in the Judicial Service Commission, is politically motivated. In the court application, the foundation argues that Parliament must assess whether Malema remains fit to serve on the JSC, given his recent conviction and repeated public attacks […]
# The DA is demanding an immediate Parliamentary Inquiry into Eskom’s 21-billion-rand diesel procurement saga. An investigation has identified irregularities and non-adherence to processes linked to contracts for diesel supply to Eskom’s Open Cycle Gas Turbine power stations. Among the questionable beneficiaries is Severino Industries, which was awarded a four-billion-rand allocation despite being led by […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die regering versnel die verskaffing van waterdienste aan gemeenskappe, veral dié in landelike gebiede. Tot op hede is meer as twee-duisend-600 nedersettings sonder betroubare drinkwater geïdentifiseer. Majodina sê die departement gebruik vinnige, kostedoeltreffende en toepaslike ingrypings soos grondwater-ontwikkeling, beskerming van fonteine en berging van reënwater. […]
# Deputy minister of Electricity and Energy, Samantha Graham-Maré, has introduced the Energy Savings Performance Contracting model to 61 municipalities. This seeks to sustain and scale up energy efficiency measures in municipalities. The Energy Efficiency Demand Side Management grant for municipalities for the 2026/2027 financial year has increased to 100-million-rand. Graham-Maré says the allocated grant […]
# President Cyril Ramaphosa het die regerings van die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda geloof vir hul leierskap en deursigtigheid om ʼn Ebola-uitbreking te verklaar. In die DRK se oostelike Ituri-provinsie is sowat 246 vermeende gevalle en 80 sterftes aangemeld. In Uganda is twee bevestigde gevalle, insluitend een sterfte, in die hoofstad Kampala aangemeld. […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sal die party verteenwoordig in die Parlement se Ampsklagkomitee. Die komitee van 31 lede sal oorweeg of president Cyril Ramaphosa betrek kan word by die diefstal van Amerikaanse dollars op sy Phala Phala-plaas in Limpopo. BOSA sê die komitee dra ‘n geweldige grondwetlike verantwoordelikheid, en […]