Skip to content

Minister Macpherson waarsku kontrakteurs teen vals kwalifikasies [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, waarsku bou-ondernemigs teen die wanvoorstelling van hul vermoëns om ‘n hoër bedryfsgradering te verseker. Hy het in Pretoria gesê dit stel openbare projekte bloot aan ongekwalifiseerde kontrakteurs. Macpherson sê die Moriel Infrastructure Group is van die register geskrap ná ‘n ondersoek na sy finansiële en tegniese geloofwaardigheid en bewerings van geslagsgeweld teen die voormalige uitvoerende voorsitter, Lawrence Mudzinganyama. Macpherson sê die ingrypings sal groter aanspreeklikheid verseker:

ENG-MacphersonOnMorial