# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging doen ‘n beroep op strenger optrede teen politieke geweld voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die oproep volg op ‘n reeks dodelike aanvalle oor die naweek in Kaapstad, Gqeberha in die Oos-Kaap en die Wes-Rand in Gauteng, waarin ‘n tussenverkiesingskandidaat, ‘n wyksraadslid en twee politieke partylede dood is. Die woordvoerder […]
# Independent economist John Loos says South Africa’s household sector is showing early signs of a slowdown, after the South African Reserve Bank’s leading business cycle indicator recorded its sharpest monthly decline since early 2023. The April reading fell by 1.78-percent, while year-on-year growth also eased from 5.8-percent in March to 4.1-percent. Loos forecasts gross […]
# Die onafhanklike ekonoom, John Loos, sê Suid-Afrika se huishoudelike sektor toon vroeë tekens van ‘n afname, nadat die Suid-Afrikaanse Reserwebank se toonaangewende sakesiklusaanwyser sy skerpste maandelikse daling sedert vroeg in 2023 aangeteken het. Die April-lesing het met 1,78-persent gedaal, terwyl groei op ‘n jaargrondslag ook van 5,8-persent in Maart tot 4,1-persent gedaal het. Loos […]
# The South African Local Government Association calls for tougher action against political violence ahead of the local government elections in November. The call follows a series of deadly attacks over the weekend in Cape Town, Gqeberha in the Eastern Cape and the West Rand in Gauteng, in which a by-election candidate, a ward councillor […]
# Die DA het ‘n klag teen die Openbare Beleggingskorporasie by die Inligtingsreguleerder ingedien en voer aan belangrike openbare dokumente word weerhou. Die DA-lid, Andrew Bateman wil hê die Mokgoro‑verslag en die korporasie se implementeringsverslag oor aanbevelings deur die Mpati‑kommissie moet bekend gemaak word, en voer aan dit is in openbare belang. Hy sê die […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika het sy voorspelling vir suurlemoenuitvoere vir 2026 verhoog van 45,8-miljoen tot 49,4-miljoen kartonne van 15 kilogram elk. Die hersiening volg na gunstige groeitoestande, verhoogde reënval en koue fronte wat die ontwikkeling van vrugtekleur versnel en die vruggrootte verbeter. Groot toenames word verwag van Letsitele in Limpopo en die Sondagsriviervallei in […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, vra strenger parlementêre toesig oor Suid-Afrika se begroting van 2,67-duisend-miljard-rand. Hy het tydens die debat oor die Begrotingswetsontwerp in die Parlement gesê die wetgewer moet beter toegerus wees met tyd, tegniese kapasiteit en hulpbronne om openbare besteding doeltreffend te ondersoek. Maimane waarsku die begroting is […]
# Getuie K het voor die Madlanga-kommissie getuig sy was in ‘n romantiese verhouding met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement, Julius Mkhwanazi, en sê sy het hom gereeld finansieel ondersteun. Mkhwanazi het sowat twee maande ná die begin van die verhouding geld begin vra en gereeld lenings aangegaan wat hy na bewering nooit […]
# Die waarnemende KwaZulu-Natal kommisaris van Polisie, Phumelele Makoba het die media ingelig oor polisiëringsake en gesê enigiemand wat die beplande betogings wil gebruik om misdaad te pleeg, sal die volle mag van die wet ervaar. Dit volg terwyl die anti-onwettige migrasiegroep, March and March, Dinsdag gaan betoog en vra vir strenger afdwinging van immigrasiewette. […]