# Electoral Commission chairperson Mosotho Moepya says traditional leaders are vital to creating conditions for free and fair elections. Speaking at the IEC’s meeting with the Congress of Traditional Leaders of South Africa in Gauteng, Moepya says traditional authorities help maintain discipline, respect and order in communities. He says consultations are also important while strengthening […]
# Alleged crime kingpin Vusimuzi “Cat” Matlala has told the Madlanga commission that former KwaZulu-Natal Hawks head, Lesetja Senona, gave him a 20-thousand-rand loan after police raided his Pretoria home in December 2024. According to Matlala, police carried out two raids that month and seized his phones. He says Senona promised to investigate the second […]
# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê tradisionele leiers is noodsaaklik om toestande vir vrye en regverdige verkiesings te skep. Moepya het tydens die OVK se vergadering met die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika in Gauteng, gesê tradisionele owerhede help om dissipline, respek en orde in gemeenskappe te handhaaf. Hy sê konsultasie […]
# Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige Valke-hoof van KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het hom 20-duisend-rand geleen nadat die polisie in Desember 2024 sy huis in Pretoria deursoek het. Volgens Matlala het die polisie daardie maand twee klopjagte uitgevoer en sy fone gekonfiskeer. Hy sê Senona het belowe om […]
# Rise Mzansi says the EFF’s motion of no confidence unfairly holds National Assembly speaker Thoko Didiza accountable for the failures of previous Speakers. The party says Didiza should be judged on her own record and not on decisions made by her predecessors. Debating the motion in Parliament, party leader Songezo Zibi says the section […]
# Build One South Africa says it doesn’t support the EFF’s motion of no confidence in National Assembly speaker Thoko Didiza, arguing the threshold for her removal has not been met. Debating the motion in Parliament, party deputy leader Nobuntu Hlazo-Webster said the motion is largely political and risks wasting Parliament’s time, while the focus […]
# Build One South Africa sê hulle ondersteun nie die EFF se mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, nie, en voer aan die drempel vir haar verwydering is nie bereik nie. Die adjunkleier van die party, Nobuntu Hlazo-Webster, het tydens die debat oor die mosie in die Parlement gesê […]
# Rise Mzansi sê die EFF se mosie van wantroue hou die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, onregverdig aanspreeklik vir die mislukkings van vorige speakers. Die party sê Didiza moet beoordeel word op haar eie rekord en nie op besluite wat deur haar voorgangers geneem is nie. Tydens die debat oor die mosie […]
# ActionSA het die EFF se mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, verwerp. Volgens die party, is meningsverskille met die speaker se besluite nie gronde vir haar verwydering nie. Athol Trollip van ActionSA het tydens die debat oor die mosie in die Parlement gesê die mosie kan ook die […]