# Die Geoktrooïeerde Institituut vir Verkryging en Voorsiening waarsku hoewel beurtkrag verlig is, bedreig stygende kragtariewe en energieverwante koste steeds Suid-Afrikaanse sake-ondernemings. Die liggaam sê hoër krag- en brandstofpryse plaas toenemende druk op verskaffingskettings en skep pryswisselvalligheid en bedryfsgevare. Die streeks-besturende direkteur, Paul Vos, sê organisasies fokus toenemend op veerkragtigheid deur verskaffers-uiteenlopendheid, beleggings in hernubare […]
# Auditor-General Tsakani Maluleke says municipalities have achieved a 98-percent submission rate of financial statements, marking a major milestone in compliance. Briefing Parliament’s Cooperative Governance and Traditional Affairs Committee, she says only two municipalities failed to submit compared to ten last year. Maluleke warns improvements remain limited due to persistent disclaimer audit findings and weak […]
# Drie burgers van Lesotho is aangekeer in verband met die massaskietery in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, vroeër die maand waarin 13 mense dood en 14 beseer is. Hulle is in die KwaMaiMai-informele nedersetting in hegtenis geneem ná ‘n intensiewe ondersoek waarby verskeie spesialis-wetstoepassingseenhede betrokke was. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die drie mans […]
# Die regering se administratiewe agentskap vir die beplanning, bestuur en versnelling van infrastruktuurbeleggings, Infrastruktuur Suid-Afrika, is bekommerd oor die groot aantal tenders wat sloer of gekanselleer word. Waarnemende hoof Simphiwe Ndlovu het aan die Parlement gesê meer as 70-persent van geadverteerde bouverwante tenders is gekanselleer of gesluit sonder dat dit toegeken is. Slegs 29,9-persent […]
# ‘n Skeepsvaartkenner, John Ingpen, sê wêreldwye markonsekerheid hou olietenkskepe langer op see, aangesien operateurs reageer op wisselende oliepryse en die veranderende vraag. Hy sê verskeie vaartuie wag tans naby Kaapstad, met sommige wat stadig vaar of dryf terwyl hulle op aanwysings wag. Ingpen sê bestemmings kan tydens ‘n vaart verskeie kere verander namate handelaars […]
# Three Lesotho nationals have been arrested in connection with the mass shooting at Jumpers informal settlement in Cleveland, Johannesburg, earlier this month that left 13 people dead and 14 others injured. They were arrested at the KwaMaiMai informal settlement following an intensive investigation involving several specialised law enforcement units. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says […]
# The Inkatha Freedom Party calls on African governments to work with South Africa to speed up the verification and repatriation of foreign nationals seeking to return home. The party urges calm ahead of Tuesday’s planned demonstrations, stressing that public order must be maintained. It says undocumented migrants should be processed lawfully, while those facing […]
# Acting national police commissioner Puleng Dimpane has called on the police and the Private Security Industry Regulatory Authority to work together to ensure public safety ahead of Tuesday’s planned migration demonstrations. She says all stakeholders share the responsibility for maintaining law and order while protecting constitutional rights. Dimpane praised the private security sector’s contribution, […]
# Die Vrystaatse LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake, Elsabé Rockman, sê die provinsie het die mylpaal van ‘n miljoen diere verbygesteek wat teen bek-en-klouseer ingeënt is. Dis deel van Suid-Afrika se breër poging om uitbrekings te beheer en die veebedryf te beskerm deur die nasionale verspreiding van entstof teen die siekte. Rockman het […]