# Die DA-leier en burgemeesterskandidaat vir die Stad Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê volgens huidige vooruitskattings sal die party 58-persent van die stemme in die stad ontvang na gister se munisipale verkiesing. Hy het aan die media gesê Kaapstad kan die enigste metro met ‘n meerderheidsregering wees indien die huidige stemneiging voortduur. Hill-Lewis sê hy sien uit na nog ‘n termyn om die stad te bestuur:
DA-leier Geordin Hill-Lewis sien daarna uit om weer in Kaapstad aan bewind te wees [KLANK]
ENG GeordinOnGoverning