# Die Activists and Citizens Forum het weer gevra vir die ontbinding van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie na getuienis voor die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Dennis Bloem sê senior ondersoeker Brian Padayachee se getuienis het beweerde misbruik binne die eenheid blootgelê rondom die arrestasie van die hoof van Misdaadintelligensie, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, en ses ander senior […]
# Die vakbond Solidariteit verwelkom ‘n bevel deur die Arbeidshof om die langdurige vertragings met die uitreiking van Rooiseël-sertifikate aan gekwalifiseerde vakmanne te beëindig. Die hof het regeringsdepartemente en vaardigheidsontwikkelingsliggame gelas om voor einde September probleme met die sertifiseringsproses aan te spreek. Stef Pretorius van Solidariteit sê die vertragings verhoed ambagslui om werk te kry […]
# Namibië se president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het mense aangespoor om 67-minute te wy aan ander wanneer die wêreld môre Nelson Mandela-internasionale dag vier. Sy het in Pretoria gesê dit vereer Nelson Mandela se 67-jaar van diens en toewyding aan geregtigheid, gelykheid en menswaardigheid. Nandi-Ndaitwah vra mense om sy nalatenskap te eerbiedig deur deernisvolle, betekenisvolle optrede […]
# The Activists and Citizens Forum has reiterated calls for the Independent Directorate Against Corruption to be disbanded following testimony before the Madlanga Commission. Spokesperson Dennis Bloem said senior investigator Brian Padayachee’s evidence exposed alleged abuses within the unit regarding the arrest of Crime Intelligence head Lieutenant-General Dumisani Khumalo and six other senior officers for […]
# ‘n Adjudant-offisier van die polisie, Mbongeleni Mpangase, het voor die Madlanga-kommissie getuig luitenant-kolonel Gavin Jacob het gespanne verhoudings met sekere amptenare gehad, insluitend adjudant-offisier Karl Sander. Mpangase het die voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, geantwoord oor die operasie in Port Shepstone in 2021 toe beslag gelê is op 541-kilogram kokaïen. Hy het deur sy tolk, Vusimuzi […]
# Namibian president Netumbo Nandi-Ndaitwah has urged people to dedicate 67 minutes to serving others as the world marks Nelson Mandela International Day tomorrow. Speaking in Pretoria, she said the gesture honours Nelson Mandela’s 67 years of service and commitment to justice, equality and human dignity. She encouraged people to honour Mandela’s legacy through compassion, […]
# Die Suid-Afrikaanse hernubare hulpbron-onderneming Sappi het aangesluit by die Padkaart na Zero-program wat die Stigting vir die Zero-vrystelling van Gevaarlike Chemikalieë geskep het om skadelike chemikalieë uit wêreldwye modevoorsieningskettings te verwyder. Die onderneming verskaf deur middel van sy Sappi Verve-handelsmerk oplosbare houtvesels wat gebruik word om volhoubare tekstiele te vervaardig. Sappi sê die vennootskap […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Namibië moet hul samewerking versterk om ekonomiese groei en gedeelde ontwikkeling te bevorder. Hy en die Namibiese president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, was medevoorsitters van die vierde bi-nasionale kommissie in Pretoria. Ramaphosa het Namibië beskryf as Suid-Afrika se suster-nasie, gebind deur ‘n gedeelde vryheidstryd. Hy sê die sukses van die […]
# SAPS Warrant Officer Mbongeleni Mpangase has told the Madlanga Commission that Lieutenant Colonel Gavin Jacob had strained relationships with some officials including Warrant Officer Karl Sander. Mpangase responded to the Commission’s chair Mbuyiseli Madlanga about the 2021 Port Shepstone operation involving the seizure of 541-kilograms of cocaine. He said through his interpreter, Vusimuzi Nkabinde, […]