# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum eis antwoorde nadat geregistreerde kiesers in Katlehong en Tsakane in Ekurhuleni na bewering by stemlokale weggewys is omdat hul identiteitsdokumente geblokkeer was. Die president van die forum, Marothi Mashashane, sê sommige van die geraakte kiesers het hul identiteitsdokumente slegs ’n dag voor gister se plaaslike regeringsverkiesing afgehaal. Mashashane het bygevoeg deursigtigheid en besliste leierskap is nodig om burgers se stemreg te beskerm:
Christelike forum vra OVK om rekenskap te gee oor geregistreerde kiesers wat glo stemreg ontsê is [KLANK]
ENG MashashaneOnAccountability