Skip to content

Die OVK sê die vaslegging en verifikasie van verkiesingsuitslae vorder bestendig [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê die vaslegging en verifikasie van die plaaslikeregeringsverkiesingsuitslae vorder bestendig regoor die land. Teen vyf-uur gistermiddag was meer as 60-persent van die 66-duisend-en-73 uitslae reeds vasgelê. Op provinsiale vlak loop die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Oos-Kaap voor. Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die verifikasie- en gehalteversekeringsproses is daarop gemik om die akkuraatheid, deursigtigheid en integriteit van die uitslae te verseker voordat dit gefinaliseer word:

ENG MoepyaOnCapturing