# South Africa welcomed nearly one-million international tourists last month, with over 991-thousand visitors recorded. This is a 12.5-percent increase compared to July last year. From January to July, more than 6.5-million international tourists visited the country, up 12.4-percent from the same period last year. Tourism minister Patricia de Lille says the growth is coming […]
Die regering het die moord op ‘n offisier van die Wes-Kaapse Taktiese Reaksiespan, Zamani Mzayiya, veroordeel. Mzayiya was in Knysna ontplooi om onlangse moorde te ondersoek, insluitend dié van voormalige burgemeester Aubrey Tsengwa. Die regering het belowe diegene wat verantwoordelik is, sal voor die gereg gebring word. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, het […]
# Die New South Institute het Statecraft 2026, ‘n internasionale kongres oor demokrasie en openbare instellings bekendgestel. Die geleentheid sal van 22 tot 23 September in Johannesburg plaasvind en beleidmakers, staatsamptenare, akademici en regeringskenners bymekaarbring. Besprekings sal fokus op die versterking van openbare instellings, die verbetering van dienslewering, etiese leierskap en hoe om demokrasie beter […]
# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die hersiene invoervereistes beperk die beskikbaarheid van Argentynse beesstert in die plaaslike mark. Die organisasie sê die beperkings volg op veranderings aan Suid-Afrika se veeartsenykundige sertifikaat vir Argentynse beesvleis. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Paul Matthew, sê die maatreëls beïnvloed die aanbod en plaas druk op […]
# Die Santa Shoebox-projek moedig ondernemings, skole, boekklubs en gemeenskapsgroepe aan om minstens 20 geskenkboksies vir minderbevoorregte kinders te borg. Die organisasie vier sy 20ste bestaansjaar en hoop om 85-duisend geskenkboksies te versprei. Elke boks bevat noodsaaklikhede soos klere, toiletware, skoolbenodigdhede, ‘n speelding en lekkers. Die uitvoerende hoof, Deb Zelezniak, sê groepe het nog hierdie […]
# Suid-Afrika het verlede maand amper een-miljoen internasionale toeriste verwelkom, met meer as 991-duisend besoekers wat aangeteken is. Dit is ‘n toename van 12,5-persent in vergelyking met Julie verlede jaar. Van Januarie tot Julie het meer as 6,5-miljoen internasionale toeriste die land besoek, ‘n styging van 12,4-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die […]
# Die saak teen die Zimbabwiese-Britse burger Ndodana Tshuma, wat teregstaan op ‘n aanklag van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, is tot 8 September in die Johannesburgse Landdroshof uitgestel. Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou en twee dogters, is verlede maand in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem. […]
# The case against Zimbabwean-British national Ndodana Tshuma, who faces a charge of unlawful possession of a firearm, has been postponed to September 8 in the Johannesburg Magistrate’s Court. Tshuma, who is wanted in Britain over the alleged murder of his wife and two daughters, was arrested in Kensington, Johannesburg, last month. His lawyer, Chrispin […]
# Die Verkiesingskommissie sê politieke partye het tussen April en Junie 117-miljoen-rand in skenkings verklaar. Die DA het die grootste deel ontvang en 104-miljoen-rand verklaar, gevolg deur ActionSA met ses-miljoen-rand, die Arbeidersparty van Suid-Afrika met vyf-miljoen-rand, en Rise Mzansi met twee-miljoen-rand. Die OVK het ook voldoeningskwessies rakende 15-miljoen-rand in ANC-skenkings aangeteken. Die kommissie verwag politieke […]