Skip to content

ANC bly hoopvol terwyl verkiesingsuitslae bekend gemaak word [KLANK] 

# Die ANC se eerste adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê dit is te vroeg om tot die gevolgtrekking te kom dat ‘n hoër kiesersopkoms in die plaaslikeregeringsverkiesing van 2026 teen die party sal tel. Mokonyane het by die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum in Midrand aan die media gesê die ANC bly optimisties namate die uitslae inkom. Sy sê die party het landswyd ‘n intensiewe veldtog gevoer en die party sal die uitslae evalueer voordat koalisies gesluit word:

ENG MokonyaneOnResults