# The DA has condemned the National Prosecuting Authority’s plea agreement with businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, calling it a betrayal of accountability. During his appearance at the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court, the state and defence agreed to a 15-year sentence, with seven years suspended, for fraud, corruption and money laundering linked to a 228-million-rand […]
# Die Spaanse lugredery Air Europa het sy eerste gereelde diens na Afrika suid van die Sahara bekendgestel, met ‘n regstreekse roete tussen Madrid en Gauteng wat vanoggend op die OR Tambo Internasionale Lughawe geland het. Die diens, wat gisteraand begin het, sal drie keer per week op ‘n Boeing 787 Dreamliner aangebied word. Die […]
# Die Gautengse gesamentlike bedryfs- en intelligensiestruktuur sê hy is ten volle voorbereid vir Dinsdag se beplande betogings. Die struktuur het ‘n geïntegreerde bedryfsplan ingestel wat wetstoepassingsagentskappe, Binnelandse Sake en gemeenskaps-belanghebbendes betrek. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê beamptes sal die reg op vreedsame betogings beskerm terwyl hulle teen geweld, intimidasie en misdadige bedrywighede optree. Sy waarsku […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag en die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se regspan het in die Handelsmisdaadhof in Pretoria ooreengekom op gevangenisstraf van agt-jaar indien hy staatsgetuie word en senior polisie-offisiere ontbloot rondom die Medicare24‑tender wat aan sy onderneming toegeken is. Matlala het ingestem om skuldig te pleit aan bedrog, korrupsie en geldwassery. Die staat […]
# The National Prosecuting Authority and controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala’s lawyers have agreed in the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court to an eight-year prison sentence in exchange for him turning state witness and exposing more senior police officials linked to the Medicare24 tender awarded to his company. Matlala agreed to plead guilty to fraud, […]
# The Gauteng joint operational and intelligence structure says it is fully prepared for Tuesday’s planned demonstrations. The structure has activated an integrated operational plan involving law enforcement agencies, Home Affairs and community stakeholders. Police spokesperson Brenda Muridili says officials will protect the right to peaceful protest while acting against violence, intimidation and criminal activity. […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, se getuienis uitgestel tot 15 Julie. Hy sou vandag getuig, maar sy regspan het die kommissie ingelig sy gesondheid is steeds ‘n bron van kommer. Carrim het voorheen geskeduleerde verskynings misgeloop nadat hy medies ongeskik verklaar is om te […]
# The chairperson of the Madlanga commission, Justice Mbuyiseli Madlanga, has postponed the testimony of North West businessman Suliman Carrim to 15 July. He was due to testify today, but his legal team informed the commission his health remains a concern. Carrim has previously missed scheduled appearances after being declared medically unfit to testify. Evidence […]
# President Cyril Ramaphosa het die voormalige begrotingshoof van die Nasionale Tesourie, Michael Sachs, as sy nuwe ekonomiese raadgewer aangestel. Hy vervang Trudi Makhaya. Die aanstelling is gedoen terwyl die regering sy pogings verskerp om ekonomiese groei te bevorder en hervorming te verdiep. Sachs het voorheen die Tesourie se begrotingskantoor gelei en ‘n sleutelrol gespeel […]