Skip to content

ActionSA sê hy is oop vir koalisiegesprekke vir heraanstelling van Moya as Tshwane burgemeester [KLANK]

# ActionSA sê hy is bereid om ná die plaaslikeregeringsverkiesing met enige politieke party te onderhandel om ’n verdere termyn van vyf jaar vir Tshwane se burgemeesterskandidaat Nasiphi Moya te verseker. Die nasionale voorsitter van ActionSA, Michael Beaumont, sê potensiële koalisievennote moet hulle verbind tot dienslewering, politieke bestendigheid, die bekamping van korrupsie en die aanspreek van onwettige immigrasie. Hy sê die party sal nie leiers ondersteun wat ’n geskiedenis van korrupsie of mislukkings het nie en dring aan op geloofwaardige leierskap:

ENG-BeaumontOnCoalitions