Skip to content

RGN verklaar die 2026 plaaslikeregeringsverkiesing vry en regverdig met kiesersgoedkeuring van 90% [KLANK]

# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing sê die plaaslikeregeringsverkiesing van 4 November was vry en regverdig. ’n Opname onder meer as 13-duisend kiesers toon dat 90-persent geglo het die verkiesings was vry, en 91-persent het gesê dit was regverdig. Die meeste kiesers was ook tevrede met die diens wat deur verkiesingsbeamptes gelewer is. Benjamin Roberts van die RGN het aan die media gesê die Verkiesingskommissie moet werk aan die herstel van openbare vertroue en die verbetering van toegang tot verkiesingsinligting:

ENG RobertsOnFreeFairElections