# Die Ministerie van Elektrisiteit en Energie het die heel eerste distrikenergieraad in die ZF Mgcawu-distrik in die Noord-Kaap bekendgestel. Die loodsprojek bring die regering, Eskom, munisipaliteite, besighede en ander belanghebbendes bymekaar om samewerking te versterk en elektrisiteitsbetroubaarheid op distriksvlak te verbeter. Adjunkminister Samantha Graham-Maré sê die raad sal vir 12 maande werksaam wees en […]
# Suid-Afrika het ‘n belangrike stappe gedoen om ‘n plaaslike bedryf vir die verwerking van seldsame aardelemente te vestig. Dit volg nadat die Steenkampskraal‑monazietmyn in die Wes-Kaap en die mineraalverwerkingsagentskap Mintek daarin geslaag het om hoësuiwer gemengde seldsame aardeprodukte op laboratoriumskaal te vervaardig. Dit is moontlik gemaak met samewerking tussen die myn, Mintek en ondersteuning […]
# President Cyril Ramaphosa sê onwettige immigrasie is ‘n reuse- nasionale uitdaging wat maatskaplike samehorigheid, veiligheid en openbare dienslewering raak. Ramaphosa het vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord en gesê die regering stel die kwessie voorop en werk aan die versterking van grensbestuur en -afdwinging. Hy voeg by die regering sal nie pogings […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party ondersteun die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Dididza, ten volle, aangesien sy grondwetlik en met behoorlike onpartydigheid opgetree het in president Cyril Ramaphosa se ampsklagproses. Mbalula het na afloop van die party se nasionale werkskomiteevergadering op ‘n nuuskonferensie gesê enige poging om Dididza […]
# Die sakeman, Tumelo Nku, het aan die Madlanga-kommissie gesê die Aeroton-dwelmvoorval was nie die eerste keer wat hy inligting oor moontlike misdaadaktiwiteite met wetstoepassing gedeel het nie. Nku het aan die kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, gesê hy het voorheen inligting met die geskorste Gautengse verkeerspolisiehoof, Samuel Mashaba, uitgeruil. Hy het bygevoeg sy interaksie […]
# President Cyril Ramaphosa says illegal immigration is a major national challenge affecting social cohesion, security, and public service delivery. Answering questions in the National Council of Provinces, Ramaphosa said the government is prioritising the issue and is working to strengthen border management and enforcement. He added the government will not tolerate attempts to destabilise […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party fully supports the National Assembly Speaker Thoko Dididza, as she has acted constitutionally and with proper neutrality in president Cyril Ramaphosa’s impeachment process. Following the party’s national working committee meeting, Mbalula told the media any attempt to draw Dididza into the merits of this matter is misplaced. […]
# Die sakeman Tumelo Nku weier om te sê hoe hy sekere inligting bekom het en het voor die Madlanga-kommissie getuig hy kan homself benadeel as hy die bron bekend maak. Nku word beskuldig dat hy saam met die geskorste Gautengse Verkeerspolisiehoof, Samuel Mashaba, gewerk het om ‘n vals polisie-operasie te reël sodat gekonfiskeerde kokaïen […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het ‘n landelike program-ooreenkoms van 232-miljard-rand met die Afrika-uitvoer‑invoerbank onderteken om handels- en nywerheidsbefondsing vir Suid-Afrikaanse ondernemings, staatsinstellings en finansiële instellings te bevorder. Die program sal vervaardiging, minerale waarde-veredeling, energie, infrastruktuur en uitvoere binne die raamwerk van die Afrika-vryhandelsgebied ondersteun. Tau sê die vennootskap sal […]