# Die DA het ‘n aansoek ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die polisie en die Weermag se tussentydse verslag oor Operasie Prosper te bekom. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê daarsonder kan geen antwoorde of tasbare oplossings gebied word aan bende-geteiserde gemeenskappe nie. Hy sê waarnemende minister Firoz Cachalia het […]
# Die Parlement sê hy sal voortgaan met sy Mandela-maand-program om oudpresident Nelson Mandela se nalatenskap te vereer, deur gemeenskappe te bou wat omgee en diens aan ander te lewer as deel van die alledaagse lewe. Hoewel Suid-Afrika sedert die aanbreek van demokrasie beduidende vordering gemaak het, bly armoede, werkloosheid en ongelykheid van die land […]
# Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het Suid-Afrikaanse en Afrika-studente in Rusland aangemoedig om die unieke geleentheid aan te gryp om betekenisvol tot die ontwikkeling van hul onderskeie lande by te dra na hul terugkeer. Sy sê universiteite speel toenemend ‘n belangrike rol in die versterking van betrekkinge tussen nasies […]
# Science, Technology and Innovation minister, Blade Nzimande reaffirmed South Africa’s commitment to contributing towards the operational elements of the World Artificial Intelligence Cooperation Organisation. Nzimande held a high-level bilateral engagement with China’s Minister of Science and Technology, Yin Hejun. The department’s spokesperson, Veli Mbele, says South Africa and China need to strengthen cooperation in […]
# ‘n Gesamentlike vergadering van vier Parlementêre oorsigkomitees het die Nasionale Tesourie en die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake versoek om dienslewering te beskerm, veral vir armlastiges, te midde van regstellende pogings in swak presterende munisipaliteite. Dit volg na Tesourie se stap om die oordrag van fondse van 13,5-miljard-rand na 69 nie-nakomingsmunisipaliteite tydelik […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om Madiba se nalatenskap te eerbiedig deur die waardes van deernis, integriteit en diens uit te leef om armoede en ongelykheid te bestry. Ramaphosa het duisende Suid-Afrikaners gelei in die 2026 Mandeladag-stap en -hardloop op die Wanderers in Johannesburg. Die president het aan die […]
# ActionSA het sy regspan opdrag gegee om stappe te doen in die Pretoriase Hooggeregshof. Die party versoek die hof om die polisie se tugbevindings van Wally Rhoode en Hennie Rekhoto te hersien en tersyde te stel. Dit spruit voort uit hul optrede tydens die ondersoek na die Phala Phala-inbraak. ActionSA se voorsitter, Michael Beaumont, […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê sy gaan president Cyril Ramaphosa vra om die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, te skors. Dit volg na getuies ernstige bewerings gemaak het oor die gedrag van IDAC-amptenare en hulle hoof. Johnson sal Dinsdag voor die Madlanga-kommissie verskyn. Kubayi het aan […]
# A joint meeting of four Parliament oversight committees called on National Treasury and the Cooperative Governance and Traditional Affairs Department to protect service delivery, especially for the indigent, amid corrective efforts in poorly performing municipalities. This followed the move by the Treasury to temporarily withheld the transfer of funds of 13.5-billion-rand to 69 non-compliance municipalities. Standing Committee […]