Skip to content

Manamela benadruk groen waterstof as deel van SA se oorgang na skoner energie [KLANK]

# Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê Suid-Afrika moet maniere vind om koolstofvrystellings te verminder, terwyl daar steeds aan die land se energie- en ontwikkelingsbehoeftes voldoen word. Manamela het tydens die bekendstelling van die Sentrum vir Spesialisering in Groen Waterstof aan die Noordwes-Universiteit, groen waterstof geïdentifiseer as een van die alternatiewe wat ondersoek word om die land se energie-oorgang te ondersteun. Hy het verduidelik dat waterstof geproduseer kan word deur elektrisiteit te gebruik om water in waterstof en suurstof te verdeel:

ENG ManamelaONHydrogen