# Agricultural organisation TLU SA has welcomed the newly introduced foot-and-mouth disease control measures as a step in the right direction. The Department of Agriculture has introduced a new framework, which creates a single, integrated national system for managing outbreaks, from detection through to recovery. TLU SA’s Bennie van Zyl says any measures introduced must […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het nuwe nasionale maatreëls vir die beheer van bek-en-klouseer goedgekeur. Dis daarop gerig om veeboere gedurende uitbrekings ‘n duideliker pad na herstel te bied, terwyl dit ook Suid-Afrika se landbouhandel en biosekerheid beskerm. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê die belangrikste van die nuwe maatreëls is […]
Solidarity says minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, is mistaken to think that South Africa’s relationship with Iran is in the country’s national interest. The minister has again defended the country’s non-alignment policy, following criticism from US ambassador to South Africa, Leo Brent Bozell, over deputy president Paul Mashatile’s visit to China and […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen has approved a new set of national foot-and-mouth disease control measures. They are aimed at providing livestock farmers with a clearer path to recovery during outbreaks, while safeguarding South Africa’s agricultural trade and biosecurity. The department’s spokesperson, Joylene van Wyk, says a key feature of the new measures is […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het dringende optrede versoek om voortgesette bestuur, finansiële bestuur en uitdagings met verantwoordelikheid in plaaslike regering aan te spreek. Die Ouditeur-generaal se gekonsolideerde verslag oor die resultate van plaaslike regerings vir 2024/2025 wys net 15-persent van munisipaliteite het skoon oudits in die 2025-begrotingsjaar gehad; […]
# Die Grensbestuursowerheid sê agt-duisend-230 Malawiese en Zimbabwiese burgers is in minder as twee weke deur die Beitbrug-grenspos gerepatrieer. Dit kom aanloop tot Dinsdag se beplande optogte teen onwettige immigrasie. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê buitelanders wat vir repatriasie aangemeld het, is in die teenwoordigheid van amptenare van hul onderskeie ambassades verwerk om […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die regering toon vertroue in die toerismesektor met ‘n voortgesette belegging in die infrastruktuur om ekonomiese groei en werkskepping te versterk. Die departement het 2,54-miljard-rand vir die 2026/2027 boekjaar ontvang. Toerisme het in 2024 meer as 954-duisend regstreekse werksgeleenthede ondersteun en 4,9-persent tot die bruto binnelandse […]
# The Border Management Authority says eight-thousand-230 Malawian and Zimbabwean nationals have been repatriated through the Beitbridge Port of Entry in less than two weeks. This comes ahead of planned anti-illegal immigration marches next Tuesday. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi, says foreign nationals arriving for repatriation were processed in the presence of officials from their respective embassies, to […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die pleitooreenkoms met die vermeende misdaad-baasbrein, Vusumuzi “Cat” Matlala, raak nie enige van die ander strafregtelike sake teen hom nie. Hy het skuldig gepleit op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verband hou met die omstrede tender van 228-miljoen-rand wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens aan sy maatskappy, Medicare24, toegeken het. Die […]