# Die EFF-leier het gevra dat die EFF, die ANC, die SAKP en die MK-party moet saamwerk en ‘n koalisie-regering vorm. Malema sê die ANC sal dalk selfs sy president, Cyril Ramaphosa, moet opoffer om die MK-party te akkommodeer as deel van ‘n moontlike koalisie-ooreenkoms. Terwyl hy die media by die OVK se uitslagsentrum in Midrand, Johannesburg, toegespreek het, het Malema gesê Suid-Afrika staan voor ‘n krisis, wat hy aan Ramaphosa se leierskap toeskryf:
Malema vra dat die EFF, ANC, SAKP en MK-party ‘n koalisie-regering vorm [KLANK]
ENG MalemaONCoalition