Skip to content

Eskom rapporteer volgehoue verbetering in kragopwekking [KLANK]

# Eskom sê hy handhaaf steeds die vordering wat deur sy Opwekkingsherstelplan behaal is, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor vir die huidige boekjaar tot op hede wat 68,16-persent bereik het. Die Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die verbeterde opwekkingsvermoë het die land se elektrisiteitstelsel versterk, wat dit moontlik maak om die fokus te verskuif van herstel na langtermyn-betroubaarheid en volhoubaarheid:

ENG MokwenaONReaching