# Eskom sê hy handhaaf steeds die vordering wat deur sy Herstelplan vir Elektrisiteitsopwekking behaal is, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor van 68,16-persent vir die boekjaar tot dusver. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die verbeterde opwekkingsprestasie het die land se elektrisiteitstelsel versterk, wat dit moontlik maak om die fokus te verskuif van herstel na langtermynbetroubaarheid en volhoubaarheid:
Eskom rapporteer volgehoue verbeterings in kragopwekking [KLANK]
ENG MokwenaONReaching