# Werknemers van De Beers se Venetia-myn in Alldays, Limpopo, is bekommerd oor moontlike werkverliese nadat die onderneming besluit het om produksie vir twee jaar op te skort. Die stap stel meer as een-duisend-200 werksgeleenthede in gevaar in die grootste diamantmyn in Suid-Afrika. Sekere werknemers het reeds Artikel 189A-kennisgewings ontvang, wat tot afleggings kan lei. […]
# A British father accused of murdering his wife and two daughters in the United Kingdom has abandoned his bail application in the Johannesburg Magistrates’ Court. The state says Ndodana Tshuma is an illegal fugitive after allegedly fleeing the UK before the bodies of his family were discovered. He also faces a charge of possessing […]
# South Africa’s annual consumer inflation rose to five-percent in June, up from 4.5-percent in May – the highest since June 2024 when it stood at 5.1-percent. Statistics South Africa says transport, housing, and utilities were the main contributors to the increase. The higher inflation rate reflects rising costs faced by households and businesses. Stats […]
# Workers at De Beers’ Venetia Mine in Alldays, Limpopo, are concerned of possible job losses following the company’s decision to suspend production for two years. The move has placed more than one-thousand-200 jobs at risk at South Africa’s largest diamond mine. Some employees have already received Section 189A notices, which could lead to retrenchments. […]
# COSATU steun die Suid-Afrikaanse Kommersiële, Spysenierings- en Verwante werkersunie terwyl die vakbond vandag die Arbeidshof nader. Die vakbond vra vir ‘n dringende interdik om Pick n Pay se beplande aflegging van sowat 22-duisend werknemers te stop. COSATU se woordvoerder, Zanele Sabela, sê Pick n Pay gaan voort met die afleggings ondanks verbintenisse om betekenisvol […]
# The Gauteng government has been elected vice-president for a global network of sub-national governments driving climate action, biodiversity, and sustainable development, Africa of Regions4. The appointment was confirmed during the body’s general assembly. Gauteng MEC for Environment, Ewan Botha, says the role will strengthen Africa’s voice in global climate discussions, improve access to climate […]
# Soil of Africa verwelkom drie Hoofstuk 9-instellings se ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Dit het ten doel om tekortkominge in die aanmelding van sake, ondersoeke en ondersteuning aan slagoffers te ontbloot en aanbevelings te ontwikkel om aanspreeklikheid en toegang tot geregtigheid te versterk. Woordvoerder Luzuko Sofute sê die ondersoek […]
# Women and Men Against Child Abuse sê herhaalde vertragings met die vonnisoplegging van die veroordeelde pedofiel, Iain Wares, ontsê sy slagoffer geregtigheid. Die voormalige onderwyser aan Rondebosch Boys Primary in Kaapstad is skuldig bevind in ‘n geskiedkundige saak van seksuele misbruik meer as drie dekades gelede teenoor ‘n leerder, wat destyds 12-jaar-oud was. Die […]
# Forum for South Africa verwelkom die ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die ondersoek deur die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe wil ingewortelde swakhede in die aanmelding-, ondersoek- en slagofferondersteuningsprosesse identifiseer. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, […]