Skip to content

ANC-jeugliga waarsku die ANC teen koalisie-ooreenkomste met die DA [KLANK]

# Die ANC-jeugliga sê die ANC moenie koalisie-ooreenkomste met die DA en ander regse partye aangaan nie. Na die plaaslikeregeringsverkiesing moet 138 rade deur koalisies bestuur word, wat byna twee keer soveel as in 2021 is. Die ANC het ná die verkiesing raadsetels in al agt van die land se metro’s verloor. Die ANC-jeugliga se president, Collen Malatji, sê die koalisie-landskap vereis ideologiese duidelikheid en ʼn goeie begrip van die politieke belange wat beskerm moet word:

ENG MalatjiOnDA